Zahn Viljoen, ’n gr. 5-leerder aan Worcester- Noord Primêre Skool, is onlangs as die nasionale leeswenner in die gr. 5-afdeling aangewys. Sy het 100% behaal vir haar Engelse voorbereide leesvoordrag, Superfudge deur Judy Blume. Vir onvoorbereide lees het sy 94,3% behaal. Haar naam is op ’n plaatjie by die Olienhoutboom in die tuin van die Afrikaanse Taalmonument in Paarl aangebring. Sy het ook ’n Bybelvoorlesing van Lukas 16:1-13 vir die radiostasie RSG opgeneem. Foto:


100% maak haar ’n wenner

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article