Heinrich Wentzel, ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Bonnievale, het die vierde plek in Beeld se nasionale skryfkompetisie behaal. Die opstel wat hy ingeskryf het, handel oor ’n seun wat deur sy alkoholis-pa mishandel word.Foto: Jana Coetzee