Standard het tans ’n geweldige hoeveelheid skolenuus van ongeveer 15 verskillende skole in ons skolelêer, en daarvoor bedank ons al die skole vir hul entoesiastiese bydraes.

Omdat ons spasie beperk is, en ons net weekliks ’n sekere hoeveelheid ruimte gratis aan skolenuus kan afstaan, vra ons dat skole geduld aan die dag sal lê vir die plasing van hul nuus.

Almal sal weldra in die koerant verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.