Die plaaslike kunstenaar Anna Hugo (middel agter) het onlangs ’n groep leerders van Scherpenheuwel Primêre Skool onder haar bekwame leiding geleer hoe om hul kunstalent te gebruik. Hugo het ’n slypskool oor kuns vir gr. 4-, 5- en 6-leerders by die skool aangebied en 15 kunstige leerders is gekies om aan die slypskool deel te neem. Foto:


Anna Hugo wys leerders hoe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article