Phillip Basson, ’n gr. 9-leerder aan Langerugskool, het by die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekkampioenskap wat van 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth gehou is, verskeie medaljes gewen. Hy het ’n brons medalje in die o.17-verspring asook die 100 m verower. Basson het ook ’n goue medalje vir aflos ontvang.Foto:


Atleet met vele talente

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article