Worcester Gimnasium is trots op Francois Prinsloo wat by die Afrika- jeug- en junior kampioenskap in die Ivoorkus ’n silwermedalje in diskus en ’n vierde plek in gewigstoot behaal het. Foto: