Nuwe Hoop Sentrum se atlete wat aan die kampioenskap vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes gaan deelneem, is agter Jemima Kleinbooi, Shaun van Wyngaardt, Andrea van Wyk, Allistine Pietersen en Enver Joseph. Voor is Shannon Syster, Neswell Arendse, Estelle Pienaar (spanbestuurder), Ashra Jumats en Maxwell Baron.Foto: