Worcester Gimnasium het onlangs sy jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms gehou. Atlete van die skool het die geleentheid gekry om vir die eerste keer in 2020 teen mekaar mee te ding. Die topatlete van die dag was Jo-Eke Haas (junior victrix ludorum), Caylin Papier (senior victrix ludorum), Bradley Olifant (senior victor ludorum) en Jivano Melouw (junior victor ludorum). Foto:


Atlete skop stof in ander se oë

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article