Worcester Standard & Breederivier Gazette
Young Hamiltons teken ‘n oortuigende wen aan teen die rugbyspan van Rawsonville United.
nm_content_atts
Die Boland-rugbyunie se klubkampioen, Robertson Town, het die afgelope Saterdag (12 April) heeltemal te veel skietgoed vir sy buurman, Rangers Robertson, gehad. Die twee het mekaar die afgelope Saterdag in […]
nm_content_atts
Die ontwikkeling van die nuwe streekstortingsterrein in Worcester vorder fluks, met dié groot projek wat na verwagting in Julie vanjaar voltooi sal wees en in Januarie volgende jaar in bedryf […]
nm_content_atts
Robertson maak hom reg om sy eie Romeo en Juliet-verhaal, Old Righteous Blues, tuis op die grootskerm te kyk. Kry jou kaartjies betyds en verdiep jou in ‘n verhaal met […]
nm_content_atts
DIe polisie het leerlinge van die Worcester Secondary School for the Arts toegespreek en gewaarsku teen die gevare van dwelms en bendes.
nm_content_atts
Die Langerugskool in Worcester bied al tien jaar lank uitstekende onderrig aan vir kinders met outisme en wat siggestrem is.
nm_content_atts
Worcester het ‘n bedrywige paasnaweek wat voorlê met die gewilde Nekkies Easter Music Festival wat plaasvind asook die Paasbasaar in die dorp.
nm_content_atts
Lise Beyers Dis Paasfees en daarmee hand-aan-hand, veral hier in die Kaap, beteken dit kerrie- of pekelvistyd. Hierdie heerlikhid geniet sy ontstaan te danke aan slawe wat na die Kaap […]
nm_content_atts
Die Sanlam Boland Kavaliers het weer hul wenpas hervat met ‘n indrukwekkende 52-3 oorwinning oor die Border Bulldogs in Oos-Londen gedurende die sesde ronde van die SA Beker-kompetisie. Die Kavaliers, […]
nm_content_atts