Worcester Standard & Breederivier Gazette
-
DE DOORNS – ’n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme van geen geweld teenoor vroue en kinders wreed kortgeknip […]
-
Die afvuur van vuurwerke is ‘n strafregtelike oortreding en diegene wat hierdie brandveiligheidsordonnansie oortree kan met R500 of meer beboet word. So sê Hannelie Botha, ‘n woordvoerder van Breedevallei-munisipaliteit (BVM). […]
-
Hy is as sy klub se kortpad-kampioen gekroon en het ook vier eerste plekke losgevlieg. Dis nie al nie – daar was ook drie eerste plekke by die nuwe WRPU-unie.
-
Ten spyte van die oorheersing wou die punte net nie kom nie. Villa se ondersteuners het al begin fluister: “Dis mooi rugby, maar wanneer tel mooi?”
-
Die moord en ontvoering het in Oktober 2020 gebeur, waarna die jong man se liggaam in ‘n vlak graf begrawe is op ‘n plaas in die omgewing.
-
Ná ‘n afwesigheid van ses jaar, was die vyftiende Pionierskool stiptheidsren ‘n groot sukses – en hope pret – gewees. Die dag is afgesluit met ‘n glansaand.
-
Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.










