Worcester Standard & Breederivier Gazette Avatar

Worcester Standard & Breederivier Gazette


  • ’n Glimlag op ’n kind se gesig is weereens die motivering om geld in te samel by die gewilde Tussen die Sterre-konsert wat jaarliks deur Spar Wes-Kaap aangebied word ten bate van Operation Smile Suid-Afrika. Saterdag 28 November kan konsertgangers nie net die begin van die somer by die Liquifruit-­amfiteater op Paarlberg vier nie, maar…

  • Oktober is nie net die mooiste maand nie, maar ook die lekkerste, wanneer van die land se voorste kunstenaars ’n draai op Worcester gaan maak om die mense van die Breedevallei te vermaak. Dinsdag 20 Oktober besoek die Kunstekaap, in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, SBA, Media24 en die Breedevallei Munisipaliteit, die dorp om die…

  • This week’s feature property displays luxury living at its best. Spectacular views over Worcester coupled with the highest quality finishes are features of this home that you are sure to fall in love with. Everything a family could need including bespoke, choreographed furniture make this dream home ready to move into with minimal fuss. Entertain…

  • Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor hosted a workshop for animal welfare workers and people interested in holistic animal welfare yesterday (Wednesday 30 September). The event, presented by Annemarie van Zijl, donkey welfare manager at Eseltjiesrus, and veterinary nurse Theanette Staal, offered attendees the opportunity to learn to look at the entire life situation of an…

    Holistic animal care at hand
  • This month sees the launch of the first ever McGregor Open Gardens event, which will be held on Saturday 10 and Sunday 11 October. The theme of the event, hosted by McGregor Tourism, will be “Nature’s Magic” and it will feature 12 gardens as well as community food projects and a herb farm. There will…

  • Dié netjiese drie-slaapkamer huis wat deur Sotheby’s bemark word, bied ’n gulde geleentheid om nou een van hierdie unieke en gesogte Oude Meule-eiendomme te bekom. Oude Meule is een van Worcester se mees gesogte toegangsbeheerde komplekse met hekwagte wat 24 uur aan diens is. Die skouhuis is ’n goeie belegging aangesien slegs enkele oorblywende erwe…

  • Of jou troeteldiere geveer, gevin of harig is, Dier andamp; Plant Petshop het alles wat jou troeteldier benodig om gesond en gelukkig te wees. Met meer 40 jaar se ondervinding in dienslewering is die welstand van jou diermetgeselle ’n gedeelde passie by die winkel. En daar is altyd ’n vriendelike en kundige assistent aan diens…

    by

    on

    Troeteldiere en plante is hul passie
  • Are you looking for a fast food restaurant that offers you more than you bargained for? Then Classic Fast Foods is just the place for you to visit. This fast food restaurant is a convenience store and restaurant in one. Situated in the hub of Worcester’s CBD it is easily accessible to everyone. Classic Fast…

  • Jy sal St Elmo’s Worcester vind in die pragtig opgegradeerde Q-Square. Die winkel front aan Hoogstraat. Hier word die heerlikste pizzas en pastas in houtoonde gebak vir die outentieke smaak van St Elmo’s. Jy kan kies of jy jou pizza op ’n dun, ekstra dun of dik basis wil hê. Alle pastas word vars voorberei…

  • The annual roadshow of the Takalani­ Sesame Muppets will make a pit stop in Worcester on Saturday 26 September from 10:00 to 15:00. The roadshow, brought to audiences by Sanlam, will travel to venues across the country, including Boland Park sports grounds. The focus for this year’s roadshow is how families can “make every rand…

    Head to Boland Park