Barko de Wet, ’n leerder aan Worcester Gimnasium, het na die senior eindronde van die Gemini-sangkompetisie deurgedring. Die kompetisie bestaan reeds sedert 1994 en ontvang jaarliks in verskeie kategorieë meer as ’n duisend inskrywings. Barko sal Vrydag (11 Desember) aan die eindronde deelneem.


Barko toets sangtalent

You need to be Logged In to leave a comment.