Vanwyk de Wet, ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Bonnievale, het sy kategorie in die FAK se internasionale ekspo gewen. Hy het die prys ontvang vir die beste gedig onder gr. 8’s in Suid-Afrika, Namibië en Nieu-Seeland. “Ek het die skrywery baie geniet en sal beslis weer deelneem,” sê Vanwyk. Foto:


Beste gedig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article