Die Breedevallei-vaardigheidskool is trots op sy atlete wat aan die Boland-atletiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem het. Agter is Novellin Simpson, Gabriel Pieterse, Faygan Solomons en Leonardo Van Wyk. Middel: Carlo Elliot, Gino Van Wyk en Christopher Anthony. Voor: Rivaldo Regue, Adrian Pietersen en Caleb Jackson. Afwesig: Andeline Pienaar en Riano Syfers.Foto:


Breedevallei-atlete wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article