Die akteur Brendon Daniels, bekend vir sy rolle in die flieks Four Corners en Cowboy Dan, het Orchard Primêr in De Doorns onlangs besoek. Van links is Quinton Verrooi (onderwyser by Orchard Primêr), Monique Rockman (aktrise), Warda Cay, Antoinette Steyn (burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit), Brendon Daniels, Anton Bredell (LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning in die Wes-Kaap), Juben von Willingh (raadslid), John Levendal (onderburgemeester) en Danver Olsen (onderwyser by Orchard Primêr).Foto:


Brendon span by Orchard Primêr uit

You need to be Logged In to leave a comment.