Christi Marais, ’n leerder aan HTS Drostdy, is aangewys as die junior redenaar van die jaar. Sy het aan die Wes-Kaapse ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en het ook deurgedring na die Wes-Kaapse ronde van die Radikale Redenaars-kompetisie.Foto:


Christi kan die woord voer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article