NGK Oefenskool het onlangs aan die jaarlikse nasionale danskompetisie in Tulbagh deelgeneem. Die gr. R- en 1-leerders het by dié kompetisie opgetree. Die gr. 1-groep het uitgeblink en ’n eerste plek behaal. Die dansers saam met hul afrigters, Wilmarie van Wyk en Belinda Williams, en die skoolhoof, Elbertha Willemse.Foto:


Dansers dans dat stof staan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article