De la Bat-skool vir gehoorgestremdes se Boland-atlete het sterk vertoon by die Wes-Kaapse LSEN-atletiekbyeenkoms. Hulle het 12 medaljes verower. Sisipho Hendricks (o.15, silwer­medalje in diskusgooi), Zimvo Tyobo (o.15, goue medalje in spiesgooi en bronsmedalje in diskus­gooi), Adian Links (o.15, silwermedalje in hoogspring), Shandro Willemse (o.15, silwermedalje in diskusgooi), Rodwin Beyers (o.15, goud in diskusgooi en silwer in verspring), Corne Booysen (o.17, bronsmedalje in verspring), Sinovuyo Tuylu (o.19, goue medalje in diskusgooi en spiesgooi), Brendan Kala (o.19, bronsmedalje in verspring en 400 m), Lerato Hendricks (o.19, vyfde in spiesgooi) en Vuyisa Mzendana (o.19, vierde in verspring) was die uitblinkers. Foto:


De le Bat stof kompetisie uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article