Leerders van De Tuinen Primêre Skool het onlangs in verskeie sportkodes uitgeblink. Van links is Wade Meyer wat in die Kaapse Wynland-skaakspan opgeneem is. Dillon Saunders (middel) is in die Suid-Afrikaanse bofbalspan opgeneem en Sergio Japhets (regs) gaan in Boland-kleure gholf speel. Foto:


De Tuinen-leerders blink uit in sport

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article