Die gr. R-debutante van die Hoërskool Waveren in Tulbagh het meer as R39 000 met ’n debutantebal ingesamel. Dié bal is onlangs in die skoolsaal gehou en Xavier Fortuin is as wenner aangewys. Agter is Silva Johannes (lid van die beheerliggaam), Jeremy Wyngaardt (ondervoorsitter van die beheerliggaam), Charné Watts (ouer), Lauren Green (gr. R-onderwyser), Verinic Cloete (gr. R-onderwyser), Rochelle Fortuin (ouer), Raymond Fortuin (ouer), Stephanie Leeuskut (ouer) en Eagen Leeuskut (ouer). Voor is Bronay Kotze (eerste prinses), Xavier Fortuin (wenner), Paige Leeuskut (tweede prinses).Foto: Peter Luitjies


Debutante middelpunt van geldinsameling

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article