Drostdy is trots op die skool se redenaars wat in die ATKV-redenaarskompetisie se eerste ronde uiters goed presteer het.Antoinette Steijn, Mienke Kruger, Cameron Mostert, Joshua Smit, Christi Marais en Elizé Lottering het tot die Wes-Kaapse eindronde, wat in Mei plaasvind, deurgedring.Foto:


Deur na eindronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article