Hoërskool Waveren het onlangs ’n besoek van ’n bekende Afrikaanse skrywer en ’n Wes-Kaap-verpleegkollegedosent, Elsie Dido, ontvang. Haar besoek het deel gevorm van die Universiteit Stellenbosch se WOW-inisiatief. Die matrikulante het die besoek baie geniet en saam met hulle is Elsie Dido, Andelene Michaels (hoof) en Marlene Hendrikse (WOW-inisiatief). Foto: Peter Luitjies


Dido besoek Hoërskool Waveren

You need to be Logged In to leave a comment.