’n Groep leerders van De Tuinen Primêre Skool het van 26 tot 30 Maart aan die nasionale bofbalkampioenskap in Port Elizabeth deelgeneem. Agter van links is Dillon Saunders, Luke Cupido, Jeshrin Messias, Yugan Stuurman en Jo-Ann Conradie (afrigter). Voor is Euwin Jacobs, Ruchen van Wyk, Justin Andrews en Dehandro Andrews. Tyron Oliphant en Shubeir Palanyandi was afwesig.Foto: