Ruan Matthee (links), ’n oudleerder aan HTS Drostdy, het onlangs by die Wes-Kaapse onderwysdepartement se prysuitdeling sy skool trots gemaak. Matthee is aangewys as die topkandidaat in die provinsie vir tegniese wiskunde in die 2019-eindeksamen. By hom is Drostdy se skoolhoof, Arthur Underhay.


Donkie is tops in tegniese wiskunde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article