HTS Drostdy het sy primariusse en primarii vir die nuwe akademiese jaar aangekondig. Hulle is (agter) Ruan Pienaar (Drostdy), Renier van Rooyen (Stalshuis) en Pieter Hamman (Noordsig). Voor is Eben Baasden (Dorp-seuns), René Viljoen (Bergsig) en Mirieke Walters (Dorp-meisies). Foto:


Donkies aan die stuur van sake . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article