HTS Drostdy het hierdie jaar 28 seuns en 30 meisies wat in die Noord-Boland-span opgeneem is en wat die komende naweek aan die Boland-atletiekbyeenkoms gaan deelneem. By hulle is Kurt Herzog (HTS Drostdy-sportorganiseerder) en Gerrie Scheepers (HTS Drostdy-atletiekkoördineerder).Foto:


Donkies se atlete skop stof in ander se oë

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article