Rawsonville Primêr het onlangs die eerste plek in die dramakategorie in ’n kompetisie wat deur die departement water en sanitasie aangebied is, behaal. Die groep gaan die Wes-Kaap in die Junie-vakansie in Gauteng op nasionale vlak verteenwoordig.


Dramagroep blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.