Drie-slaapkamerhuis in Rouxpark gereed vir intrek

Hierdie baie netjiese drie-slaapkamerhuis in Rouxpark, ’n alleenmandaat deur Lew Geffen Sotheby’s, is ’n regte winskopie.


Hierdie baie netjiese drie-slaapkamerhuis in Rouxpark, ’n alleenmandaat deur Lew Geffen Sotheby’s, is ’n regte winskopie.

Die huis se drie slaapkamers en kombuis het stylvolle en moderne ingeboude kaste. Die sitkamer spog met ’n kaggel vir winter en ’n lugverkoeler vir daardie warm somerdae. Daar is ook ’n ruim braaikamer wat op ’n welige tuin uitloop.

Die huis is onlangs binne en buite geverf en is net reg vir intrek.

Die eiendom is slegs by Sotheby’s te koop.

Kontak Bjorn by 023 347 2240 of 082 771 0529 vir meer inligting. Besoek ook www.sothebysrealty.co.za (webverwysing 1496340).

You need to be Logged In to leave a comment.