HTS Drostdy se koperblaasorkes het Woensdag 24 April aan die Hugo Lambrechts-musieksentrum in Parow se blaasorkesfees deelgeneem. Die tema van hierdie jaar se kompetisie was A night at the movies. Drostdy se uitsonderlike blaasorkes is aangewys as die orkes wat die meeste vermaak het (The most entertaining band) asook as die orkes wat die beste geklee was.Foto:


Drostdy-blaasorkes sit beste voet voor

You need to be Logged In to leave a comment.