HTS Drostdy is trots op ’n aantal atlete wat vanjaar deurlopend sukses behaal het. Ná afloop van die Noord-Boland-byeenkoms in Bonnievale het altesaam 62 atlete van die skool gekwalifiseer om aan 109 items by die Boland-byeenkoms deel te neem. Dié byeenkoms is by Dal Josafat-stadion in die Paarl gehou. Foto:


Drostdy trots op atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article