Drie leerders aan die HTS Drostdy het groot sukses behaal in verskeie afdelings by die nasionale Radikale Redenaars en Leesfees-kompetisie wat in Johannesburg gehou is. Mieke Kruger (“prosa” – nasionale kampioen, “prose” – naaswenner), Mariné Brink (“poetry” – naaswenner) en Elizé Lottering (“prosa” – nasionale kampioen) maak hul skool trots.Foto:


Drostdy wen groot by nasionale eindronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article