Drie atlete van die Fit2Run-atletiekklub het die afgelope Saterdag (18 Maart) aan die Wes-Kaapse hoërskool-atletiekkampioenskap deelgeneem en goed gevaar. Dié drie het die eerste drie plekke in die o.15-1 500m-hindernisitem behaal. Van links is Shenice Lukas, ’n gr. 8-leerder van Worcester Gimnasium (derde), Emelia Fortuin, ’n gr. 9-leerder van HTS Drosdty (eerste) en Mehandre Boer, ’n gr. 8-leerder van HTS Drosdty (tweede).

Credit: SYSTEM

Fit2Run-atlete maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article