Keane Galant, ’n leerder aan HTS Drostdy, is onlangs by die skool se prysuitdeling as die beste sportman van die jaar aangewys. Hy is in die SA skolerugbyspan opgeneem en het hierdie jaar Boland by die Cravenweek verteenwoordig. Hy is ook in die Boland-sewesrugbyspan opgeneem.Foto:


Galant beste sportman

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article