Suster Babs Jaftha (regs, voor) word bestempel as ’n weldoener en dienaar van haar gemeenskap in Roodewal. Sy het tesame met verskeie vroue en rolspelers in die omgewing talle projekte van stapel gestuur om geld in te samel om skryfbehoeftes te koop. Dié skryfbehoeftes is op die eerste skooldag uitgedeel. Nie net is 150 pakke skryfbehoeftes en skoolbenodigdhede uitgedeel nie, maar 50 leerders van Worcester het nuwe skoolklere ontvang. Van die leerders wat in Roodewal bly wat skenkings ontvang het, is hiér saam met suster Babs en ander weldoeners. Foto: JP Myburg


Gemeenskap maak harte oop

You need to be Logged In to leave a comment.