Die Pionierskool is trots op sy atlete wat in die Maart-vakansie aan die Toyota Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskapsbyeenkoms vir gestremdes in Stellenbosch deelgeneem het. Van links is D’mitri Keyna (drie goue medaljes onderskeidelik in seuns o.16 100 m-, 200 m- en verspring-afdelings), Uzair Ismail (twee goue medaljes onderskeidelik in seuns o.16 100 m en 200 m), Sinelethu Nyanda (twee goue medaljes onderskeidelik in meisies o.20 100 m en 200 m), Chane Hendriks (drie goue medaljes onderskeidelik in die seuns o.20 100 m, 200 m en verspring) en Alanzo Mapoe (drie silwer medaljes onderskeidelik in die seuns o.16 100 m, 200 m en verspring), saam met die organiseerder, Ryk van Schoor. Foto:


Gestremdes wen goud en silwer

You need to be Logged In to leave a comment.