’n Uitblinker op die rugbyveld het die afgelope week gehoor hy is vir SA Rugby se elite-ontwikkelingsgroep gekies. Dié leerder by Worcester Gimnasium, Ghudian van Reenen, sal vanaf 19 tot 20 Maart ’n virtuele kamp bywoon. Hy het ook dan later vanjaar die kans om tot die SA skolespan verkies te word.Foto:


Ghudian op pad na glorie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article