Worcester Gimnasium het sy kringleiers vir 2020 aangestel. Agter is Marzanne Mathee, Rina du Toit, Emma Claassen, Gerald Ngalazi, Jan-Hendrik Joubert, Elné Jordaan (voorsitter) en Aretha le Roux. Middel is Jana Matthee, Kristi van Dijk, Elzé Matthee, Jani Barnard, Lené Burger en Daniëlle le Roux. Voor is Anneleen Kim, Marianne Barry, Jana Blomerus (ondervoorsitter), Jané van Eck, Hestea Munnik, Nesta Olivier (onderwyseres) en Gerda Malan (onderwyseres).Foto:


Gim se kringleiers vir 2020 aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article