Worcester Gimnasium staan bekend as ’n “MST”-skool (Mathematics, Science and Technology) en neem jaarliks aan die Nasionale Wiskunde­olimpiade deel. In die tweede ronde het Eduard Klüsmann in die topdrie van die MST-skole se deelnemers geëindig en Simone Botha was die topkandidaat. Eduard ontvang ’n sertifikaat en Simone ’n sertifikaat en ’n kontant­bedrag van R300. Van links is Simone, Louise Tromp (wiskundedepartement) en Eduard.


Gimmies presteer by olimpiade

You need to be Logged In to leave a comment.