’n Groep gr. 5-leerders aan Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Worcester-eisteddfod deelgeneem en goud in verskeie kategorieë verwerf. Agter is Madeli du Toit, Emma Tancred, Amanda Morley en Isabella Bindeman. Middel is Joané Swanepoel, Bea Bester en Sihle Dudumashe. Voor is Imari Genade, Mari de Wet, Nadine Vermeulen en Eniola Adentula.Foto:


Glimlag breed oor goud

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article