Dié drie atlete – Johané Swanepoel, Brent-Lee Ekstraal en Muneeba de Bruyn van Worcester Primêre Skool – het onlangs Wes-Kaapse kleure vir atletiek ontvang. Hulle het die provinsie in die Maart-skoolvakansie by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap in Germiston verteenwoordig. Johané het ’n sesde plek in die 70 m hekkies vir meisies o.11 behaal. Brent-Lee was sewende in die verspring vir seuns onder 10. Muneeba het ’n negende plek in die gewigstootafdeling vir meisies behaal.Foto:


Goed genoeg vir Wes-Kaap-atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article