Die gr. 8-redenaarspan van Worcester Gimna­sium het by die nasio­nale Podiumpret-kompetisie ’n goue medalje verwerf. In die eindronde het die rede­naars 96% behaal. Die span het ’n opname van hul toespraak vir RSG gemaak. Agter is Alexa Viljoen en Kristen Boshoff. Voor is Carina van der Vyver en Danielle du Toit.


Goud vir redenaars

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article