Hoërskool Goudini se atlete, Giovanni Breda (eerste in die 100 m vir seuns o.10), Lee-Hano Doring (eerste in die 100 m vir seuns o.12) en Endine Esel (eers­te in die 100 m vir seuns o.13), is by Worcester Voorbereidingskool se prestasiegeleentheid vereer.


Goudini se atlete meer as goud werd

You need to be Logged In to leave a comment.