Dié groep kunssinnige gr. 4-leerders aan Worcester Primêre Skool het onlangs aan die Worcester-eisteddfod deelgeneem en goud in verskeie kategorieë verwerf. Van links is Caylee Martinus, Lara van Zyl, Siyamthanda Ntuli, Louis van Zyl, Anika Stemmet en Jacques Moller. Foto:


Goue leerders skitter by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.