Overhex NGK Primêr se gr. 6-leerders het onlangs aan die Worcester Eisteddfod deelgeneem en goud (90%) ontvang vir hul deelname aan die spreekkoor-afdeling. Hulle is die eerste leerders in die skool se geskiedenis wat aan die eisteddfod deelgeneem en so uitnemend presteer het. By hulle is hul afrigter, Nicolette Rabie.Foto:


Gr. 6’e skitter in eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article