Dié groep atlete van Steenvliet Primêr is in die Boland-landloopspan opgeneem wat hierdie naweek aan die Wes-Kaapse byeenkoms in die Strand gaan deelneem.Agter van links is Preston Natel, Davaugon Lee van Wyk, Philda Jacobs (afrigter), Ambrey Schreuder, Gillermo Fillies en Petrus Karelse (afrigter). Voor is Elginique Jaftha, David September, Gretchen Fillies, Tyron Conradie en Herchelle Manuel.Foto: Verskaf


Haastige langasems

You need to be Logged In to leave a comment.