Hexvallei Senior Sekondêr se matrikulante is die afgelope week deur dr. Wayne Erasmus toegespreek. Dit was deel van die matrikulante se afskeid en hulle het waardevolle lewenslesse van Erasmus ontvang.


Hexies bly gefokus!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article