Die leerders, ouers en onderwysers van Hexpark Primêre Skool het Woensdag 29 November hul steun aan die 16-Dae van Aktivisme-veldtog gewys.

Die groep het in solidariteit swart aangetrek en plakkate met slagspreuke ontwerp. Die plakkate het ’n duidelike boodskap gestel oor die mishandeling van vroue en kinders: “Hey guys leave the children alone” en “Protect our children, they’re our future”.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article