Drie leerders aan Hexvallei Senior Sekondêr is vroeër vanjaar gekies om deel te wees van ’n kursus van 12 maande wat hul vaardighede in toneelspeel gaan opskerp. Deel van die kursus is ’n kortfliek wat volgende jaar op nasionale televisie uitgesaai gaan word. Die leerders is Jodan Steneveld, Hendrine Beukes en Carmen Pretorius. Foto: