Hoërskool Bonnievale se vier hoofleiers is Dinsdag 9 Oktober op hul prysuitdeling bekend gemaak. Van links is Freddy Joubert (onderhoofseun), Heinrich Wentzel (hoofseun), Marlé Oosthuizen (hoofmeisie) en Jana Coetzee (onderhoofmeisie)Foto: