HTS Drostdy se matrikulante presteer

HTS Drostdy het volgens die matriekuitslae van 2018 ’n slaagpersentasie van 99.4 behaal, wat beter as die 98,9%-slaagsyfer in 2017 is. Altesaam 174 matrikulante het die nasionale seniorsertifikaat-eksamen by die skool afgelê.

Die skool pronk met 14 A-kandidate en 80% van die leerders het met vrystelling geslaag. Corli Ramsauer is die skool se duxleerder en haar gemiddelde is 92.4%. Die skool is ook aangewys as die beste tegniese skool in die provinsie by die NSC se prysuitdelingsgeselligheid die afgelope week by Leeuwenhof in Kaapstad. Die skool se A-kandidate is:

You need to be Logged In to leave a comment.